|
Linda Swem
![]() Description Ek bied lesse aan babas vanaf 6 maande en kinders aan. Verskeie metodes word gebruik waaronder gestruktureerde lesse, spel, sang, toerusting en ook "Pieta Padda" en "Percy Dolfyn". Ouers kan self saammet die babas inklim en en fasiliteer dan die lessies en wys ouers hoe om hul babas gelukkige swem babas te maak. Met die kleuters is daar maksimum 5 in n klassie en ouers mag kyk hoe ek met hulle werk. Ek gebruik geen "Drown Proof" metodes nie. Kinders word geleer om sonder vrees die water te vertou en ook te respekteer. Klasse word in Upington en Kakamas aangebied Kontak my gerus vir navrae. Overview Linda Swem lindascheepers@yahoo.co.uk, Upington, Kakamas, Upington, 8800. phone: 0732482004
Map and Directions
|





