Articles tagged with: skool
‘n Opstel Oor Arm Wees
Imagine as jy ‘n onderwyser is en jy kry so ‘n opstel van een van jou leerders:
Arm, Armer, Moer-arm
Ons was moer-arm. Agt kinders. Daai tyd was ek in Std 2 en moes ons van daai …
Skool afwesigheidsbriefies
Verskoon asseblief Lisa se afwesigheid. Sy was baie siek en die dokter het gesê sy moet dit afslaap, en toe het ek haar laat uitsit.
Geagte Skool, Dawie was afwesigheid gewees op Maart 29, 30, 32, …
Eksamentyd
Waarvoor word beesvelle gebruik?
om die bees binne te hou
Wat is outobiografie?
dis die ontstaan en geskiedenis van die motorkar
Noem 5 dinge wat melk bevat?
kaas, botter en 3 koeie
Wat is die verlede tyd van eet?
Honger
…
Dit kan erger wees
‘n Pa loop verby sy seun se kamer en tot sy stomme verbasing sien hy die bed is netjies opgemaak en die kamer is aan die kant.
Toe sien hy ‘n koevert op die kussing.
Dis gerig …

Loading...




