Headline »

Eskom to sign French solar wind deal

September 7, 2011 – 5:52 pm |

Close to commencement of work on green power wind generation plant 300km north of Cape Town, also planning a 100MW solar power project
ESKOM will later this month sign a €100m loan with French development agency …

Read the full story »
Events
Review
News
Personal
World
Home » Archive by Tags

Articles tagged with: kansa

KANSA Shavathon Goed Obdersteun

March 19, 2010 – 6:16 am |

Die jaarlikse KANSA Shavathon is weereens bo verwagting ondersteun. Die gemeenskap het dwarsdeur die streek hulle onderdersteuning aan KANSA en aan die kankerpasiente gewys deur hare te kleur of te skeer! Die shavathon is ‘n …

Skeer, spuit en help om lewens te red

January 24, 2010 – 10:55 pm |

Ken u iemand wat deur kanker geraak is? Sou u wou hê dat u werksplek of organisasie deelneem aan die geveg teen kanker deur die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) se aktiwiteite te ondersteun? KANSA moedig …

KANSA en Standard Bank

September 15, 2009 – 3:05 pm |
KANSA en Standard Bank

KANSA LIG DIE DAMES VAN STANDERD BANK UPINGTON IN OOR VROUEGESONDHEID
Op 26 Aug 09 het die dames van Standard Bank almal bymekaar gekom en KANSA het lekker met hulle gesels oor Servikale Kanker en …

Kansa Upington/Kalahari Streekkantoor Revamp!

June 18, 2009 – 7:39 am |
Kansa Upington/Kalahari Streekkantoor Revamp!

Te danke aan Nedbank Kimberley kon die Kankervereniging van SA op Upington Streekkantoor die Administratiewe Beampte se kantoor “oordoen”. Selfs Opra sou beindruk gewees het met wat bereik is met die meubels wat geskenk is …

Spoor kanker by mans vroegtydig op

June 3, 2009 – 3:39 pm | One Comment
Spoor kanker by mans vroegtydig op

Alle mans behoort hulle gesondheid op te pas deur uit te vind hoe om manskankers vroegtydig op te spoor, aldus die Kankervereniging van Suid Afrika se boodskap as deel van hulle mansgesondheid veldtogte gedurende Junie …

Dames Deurnag Postmasburg

May 27, 2009 – 10:14 am |
Dames Deurnag Postmasburg

Die tweede KANSA Damesdeurnag is op Postmasburg gehou op 15 Mei.
Die dames van Postmasburg word uitgedaag om ten bate van KANSA 12 ure wakker te bly en dit is glad nie moeilik nie. Die nag …

Mercia Kearney KANSA

May 13, 2009 – 6:15 pm |
Mercia Kearney KANSA

Die nuwe HPC (Gesondheids program koordineerder) van KANSA vir die Upington/Kalahari streek is Mercia Kearney. Vir enige navrae is u welkom om die kantoor te besoek te Le Rouxstraat 60, Upington (Reg langs die Gemsbok) …