Headline »

Eskom to sign French solar wind deal

September 7, 2011 – 5:52 pm |

Close to commencement of work on green power wind generation plant 300km north of Cape Town, also planning a 100MW solar power project
ESKOM will later this month sign a €100m loan with French development agency …

Read the full story »
Events
Review
News
Personal
World
Home » Archive by Tags

Articles tagged with: Kalahari Kuierfees

Kalahari Kuierfees Word Pienk

March 19, 2010 – 6:32 am |

Kalahari Kuierfees (Upington 23-25 September) sê saam met KANSA Upington/ Kalahari die stryd teen borskanker aan.  1 uit 28 mense word tans met borskanker gediagnoseer.  Oktober is nasionale borskankermaand, maar die Kalahari Kuierfees gaan KANSA …

Kalahari Kuierfees

November 21, 2009 – 2:33 pm | 2 Comments

Die fees het sy ontstaan gehad in 1992 as die SAD Rosyntjiefees. Die fees is in sy totaliteit op die Eiland vakansie-oord aangebied. Reg van die begin was dit ‘n reuse sukses met wye media …

Kalahari Kuierfees

September 28, 2009 – 9:42 pm |
Kalahari Kuierfees

The Kalahari Kuierfees was a blast! I am a first timer and will surely make a note on my calendar for next year. It came at a rather bad time of the month (end of …

Reuse Meerkat Soek Naam

June 17, 2009 – 4:25 pm |
Reuse Meerkat Soek Naam

Die groot gelukbringer van die Kalahari Kuierfees wat jaarliks in Upington op die oewer van die Oranje-rivier by die Eiland Feesterrein plaasvind, soek dringend ‘n naam.  Hierdie 1.8m groot meerkat is ‘n nuwe projek van …

Fees Gebruik Die ‘Akademie’

May 12, 2009 – 10:51 am |
Fees Gebruik Die ‘Akademie’

Die Kalahari Kuierfees Komitee het vanjaar  ‘n nuwe dimensie bygekry deurdat ‘n groep studente van die Vaal Universiteit van Tegnologie by die Upington Kampus deel van die beplanningspan is.  Hierdie 6 studente is besig met …