Headline »

Eskom to sign French solar wind deal

September 7, 2011 – 5:52 pm |

Close to commencement of work on green power wind generation plant 300km north of Cape Town, also planning a 100MW solar power project
ESKOM will later this month sign a €100m loan with French development agency …

Read the full story »
Events
Review
News
Personal
World
Home » Archive by Tags

Articles tagged with: afrikaans

Haai Wysheid

July 25, 2010 – 11:26 pm |

Twee groot wit haaie swem in die see en sien ‘n skip wat sink.
“Volg my, seun” sê pappa haai vir sy seun en hulle swem tot by die skip.
“Eers  swem  ons  om  die mense in …

Ai ou Liewe Lena

January 11, 2010 – 12:11 pm |

Liewe Lena het nie antwoorde vir hulle gehad nie
Liewe Lena
Ek het ‘n man wat ek nie kan vertrou nie. Hy  verneuk my so baie, ek weet nie eers of die kind  wat ek verwag syne …

20 Maniere om te weet jy is kommin

September 22, 2009 – 6:54 am |
20 Maniere om te weet jy is kommin

1. Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.
2. Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.
3. Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly …

Los my uit!

June 24, 2009 – 6:23 am |
Los my uit!

‘n Man stop langs ‘n dogtertjie wat terugstap huistoe na skool.
“As jy Inklim sal ek jou ‘n suigstokkie gee.”
Die dogtertjie hou net aan loop.
Die man ry stadig agter haar aan. Weer sê die man
“As jy …

Koos & die papegaai

June 13, 2009 – 8:00 am |
Koos & die papegaai

Koos vlieg besigheidsklas tussen Kaapstad en Johannesburg, en hy is besonder verbaas om te sien dat die passasier in die stoel langs hom ‘n papegaai is. Toe die lugwaardin verbykom, vra Koos vir ‘n koppie …

Oppie-grond Boere-Saaikology…

June 3, 2009 – 6:34 am | 2 Comments
Oppie-grond Boere-Saaikology…

Wees altyd dankbaar vir alles wat jy het en lewe eenvoudig.  Hoe minder goeters jy het, hoe minder wharries het jy …en hoe lekkerder slaap jy!
Wees onvoorwaardelik lief vir jou gesin en familie en aanvaar …

Skool afwesigheidsbriefies

June 3, 2009 – 6:18 am |
Skool afwesigheidsbriefies

Verskoon asseblief Lisa se afwesigheid.  Sy was baie siek en die dokter het gesê sy moet dit afslaap, en toe het ek haar laat uitsit.
Geagte Skool, Dawie was afwesigheid gewees op Maart 29, 30, 32, …

Spietkop

May 26, 2009 – 6:59 am |
Spietkop

Ek gaan toe mos die ander dag inkopies doen in Bloemfontein.  Toe ek uit die winkels kom is die spietkop besig om ‘n kaartjie te skryf.
Ek stap toe maar na hom en sê, “Ag kom …

Alexander Hotel

May 25, 2009 – 9:13 am | One Comment
Alexander Hotel

Soos u weet is ek besig met BEE ontwikkeling en soek ek opregte beleggers om in ons projek te belê , dividende word betaal
aan beleggers met elke besoek aan die Hotel .
Verdere voordele sluit in …

Hoekom Die Bybel lees?

May 17, 2009 – 8:18 pm | 2 Comments
Hoekom Die Bybel lees?

Hoekom Die Bybel lees as ek niks verstaan of, as ek verstaan, nie onthou wat ek gelees het nie?
Storie van ‘n Oupa wat iewers in die berge gebly het met sy kleinseun. Die knaap het …