Articles in Events
Kalahari Kuierfees 22-24 September 2011
Die Kalahari Kuierfees het die afgelope paar jaar ‘n belangrike inskrywing op die sosiale kalender van Upington en die Kalahari geraak en het laasjaar duisende toegangers gelok. Wanneer stalletjie eienaars by die Kalahari Kuierfees gevra …
Potjiekos 4
Oosterville Drankwinkel bied aan Potjiekos 4.
Dit vind plaas op die skougronde vanaf 14:00 op die 6de November.
Span van 3 to 6 lede slegs R 60 per persoon.
Navrae kan gerig word aan Philo by 078 134 …
Bezalel Spring Fling 2010
Bezalel Wine Estate, Upington, will once again be hosting its annual SPRING FLING market day! 16 October 2010 from 9h30am Loads of new & interesting stalls, fun for the kids and tasty homemade treats! Currie cup semi final …
GIOVANNI VAN SUPERSTERRE 3
Kalahari Bruidskou Upington aangebied deur Linx Graphics bring die opwindende Giovanni van Supersterre 3 na Upington.
Giovanni tree op 31 Julie 2010 in Duineveld se Suidsaal, ter afsluiting van die Kalahari Bruidskou 2010.
Gedurende die vertoning sal van …
Bruidskou 2010
Die Kalahari Bruidskou is die eerste van sy soort wat in Upington gehou sal word.
Die Bruidskou is ‘n eerste vir ons as Linx Graphics en ons beoog om hierdie expo ‘n sukses te maak en …
Stormers vs Bulls
Prys R1450.00
14, 15, 16 May
Sluit in bus trip van Upington na Kaapstad en terug.
Gratis bier op die bus (tien kaste)
2 Nagte se B&B.
Vervoer Sat-oggend na Waterfront/Nuweland.
Kaartjie vir Nuweland ….. Stormers vs Bulls!!!
Vermaak die Vrydag-aand saam …
DBV / SPCA Bergfietsrit Gesinsaand
Die Upington DBV bied ‘n familie-aand aan waarin mense hulself kan geniet op bergfietse en terselfdertyd voorberei vir die opkomende Cape Argus fietstoer. Die geleentheid vind plaas by Spitskop Natuurreservaat op 20 Februarie 2010 en
die …
Netbal Toernooi 5 Februarie 2010
Netbal Toernooi Ten Bate van Kansa
Relay for Life 2010
Datum: 5 Februarie 2010
Plek: Duineveld Netbal Bane
Tyd: 18:00
Koste: R300.00 per span (Nie meer as 10 lede per span)
Prysgeld
1st – R 2000.00
2de – R 1000.00
3de – R 500.00
Ek …
Upington Rugby Klub Fonds Insamelings
Upington Rugby Klub hou ‘n fonds insamelings dinee met SCHALK BURGER SNR
BEYERS NAUDE BEHARTIG DIE VEILING MET GAS KUNSTENAAR EN
JAPIE MOLLER TRIO VIR MUSIEK
by die eiland UPINGTON DORP RUGBY KLUB
op VRYDAG 26 FEBRUARIE 2010
KONTAK 0762727007
Shavathon 2010
Do you know somebody who has been touched by cancer? Would you like your workplace or organisation to join in the fight against cancer by supporting the work of the Cancer Association of South Africa …

Loading...



